Brassica vegetables

You will have unique challenges that need special attention.  

Please use the “Consultation please” link for Dr. Ferreira to assist.

Kenmerkende probleme by kool groente

Probleem Wanneer Produk Kons /100 l Opmerkings
Snywurm Onmiddelik na uitplant en eerste besproeiing  Bio-Neem + Bio-Insek  500 ml + 1l/ha Sorg vir deeglike benatting van alle plantdele.Lae infestasie: Herhaal elke 7-10 dae.
Indien infestasie baie hoog is, kan bespuiting elke 3-5 dae herhaal word.Citro-cure kan as benatter gebruik word teen 150 ml /100 l, maar nie saam met Bio-Insek of Bio-Mantis nie.Bio-Insek en Bio-Mantis kan regdeur seisoen toegedien word om al die blare van kool te bedek.
Bagrada stinkbesie As plant gevestig is Bio-Insek  1l of 1l/ha
of Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml + 1.6 kg/ha
Bakteriese of Swamsiektes soos Kringvlek                                      Donsige skimmel Indien opgemerk na vestiging Bio-Cop 200 g
of Bio-Build 1 kg
of Bio-Tricho 1l/ha
Koolspinnwurmlarwe Xterminator 500 ml
Amerikaanse Bolwurm Bio-Insek 1l of 1l/ha
Witskoenlapperlarwe
Groot Koolmot larwe
Bio-Neem + Bio-Insek  500 ml + 1l/ha
Ruitrugmotlarwe                Plantluise Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml + 1l

Cauliflower

Behandel saailinge met Bio-Tricho.  Deurdrenk met ‘n 40 ml / 10 l mengsel die saailinghouers.

Broccoli

Behandel saailinge met Bio-Tricho.  Deurdrenk met ‘n 40 ml / 10 l mengsel die saailinghouers.

Cabbage

Behandel saailinge met Bio-Tricho.  Deurdrenk met ‘n 40 ml / 10 l mengsel die saailinghouers.

Brussels sprouts

Behandel saailinge met Bio-Tricho.  Deurdrenk met ‘n 40 ml / 10 l mengsel die saailinghouers.

Copyright© 2000-2016 Agro-Organics. All rights reserved.

All information of this site is protected by copyright laws, use of this information is at own risk.

Newsletter

Farmer's Support South Africa:

Ornamentals, flowers and lawns: