Crop
SABS – Shop
SANS 1369:2016
Capsicum - (peppers)
Kenmerkende probleme by capsicum (peppers) |
||||
| Probleem | Tyd van Toediening | Produk | Dosis | Opmerkings |
| Saailingverwelksiektes | Voor uitplant | Bio-Tricho | 40 g / 10 l | Doop plantjies in Bio-Tricho voor uitplant. |
| Snywurms | Na uitplant | Bio-Insek + Bio-Neem |
1.6 kg/ha 500 ml / 100 l |
|
| Saailingverwelksiektes | Bio-Tricho | 1 l / ha | ||
| Vroeë roes | Sodra plantjies gevestig is – 14 dae na uitplant | Bio-Impilo | 1 l / ha | Benat alle plantdele deeglik. Kan saam gespuit word indien nodig. |
| Bakteriese vlek | Super Kop | 150 g / 100 l | ||
| Vroeë roes | Vanaf Blom | Bio-Impilo | 1 l / ha | Wissel af met Bio-Tricho weekliks as vereis |
| Laat roes | ||||
| Blomendvrot | Net na Blom | Bio-Tricho | 1 l / ha | |
| Bolwurm Landmeter wurm |
Indien opgemerk | Bio-Insek + Bio-Neem |
1.6 kg/ha of 1 l /ha 500 ml / 100 l |
By erg infestasie vervang Bio-Neem met Xterminator. |
| Bladmyner | ||||
| Plantluise | ||||
| Blaaspootjies | ||||