Cereal grains

Subgroup 3:
Maize, Sorghum, Millet

Subgroup 4:
Rice

Wheat

Kenmerkende probleme by graan

Probleem Tyd van Toediening Produk Dosis Opmerkings
Wortel en kroonvrot Tydens plant Bio-Tricho 40 ml / 10 l Spuit saad terwyl meng in sementmenger totdat saadhuid blink voorkoms het
voeg 200g diatoomaarde vir elke 100 ml gespuit by om saad weer te droog
Roes Wanneer voorkom Bio-Impilo 1 l / ha Kan saam met blaarvoeding toegedien word
Koringluis Bio-Neem
+ Bio-Insek
500 ml / 100 l
+ 2 l/ha

 

Saadbehandeling met Bio-Tricho is uiters sinvol waar grond nog nie onder dekgewas verbouing vir twee / drie jare was nie.

Triticale

Sien graan

Cereal rye

Sien graan

Barley

Sien graan

Oats

Sien graan

Maize

Kenmerkende probleme by mielies

Probleem Wanneer Produk Dosis Opmerkings
Wortelvrot Saadbehandeling Bio-Tricho 40 ml / 10 l Spuit saad terwyl meng in sementmenger tot saadhuid blinknat is. Voeg Diatoomaarde (500 g / 1 l gespuit) by om saad weer te droog
Aalwurm Voor plant Bio-Tode
Bio-Insek
Bio-Neem
1 l / ha
+ 1 l / ha
+ 20 l /ha
Kan deur besproeingstelsel toegedien word.  Andersins spuit vol oppervlakte en was in met 12 mm besproeing / reen.
Plantweerstand 10-14 dae na opkom Bio-Impilo 1 l / ha Weekliks (met kopbemesting: kontak Agro-Organics) 2 tot 3 keer.
Mieliestamruspe 3-4 weke na opkoms
Voor baardverskyning
Bio-Insek
+ Bio-Neem
2 l / ha
+ 500 ml
Grysblaarvlek Bio-Tricho
of Bio-Protector
1 l/ha
of 1 l / 100 l
Amerikaanse bolwurm Baardverskyning Bio-Neem
+ Bio-Insek
500 ml
+ 1 l / ha
Monitor lande elke 3-5 dae vir bolwurm. Spuit plantdele deeglik nat

 

Saadbehandeling met Bio-Tricho is uiters sinvol waar grond nog nie onder dekgewas verbouing vir twee / drie jare was nie.

Sorghum

Sien graan.

Millet

Sien graan.

Rice

Agro-Organics het nog nie met reis verbouing ondervinding opgetel nie.  Ons is oortuig dat ons ook hier ‘n bydrae kan lewer. Kontak ons gerus.

Newsletter

Farmer's Support South Africa:

Ornamentals, flowers and lawns: