Legumes vegetable

You will have unique challenges that need special attention.  

Please use the “Consultation please” link for Dr. Ferreira to assist.

Kenmerkende probleme by peuelgewasse

Probleem Wanneer Produk Dosis Opmerking
Nematodes Voor plant Bio-Tode + Bio-Insek + Bio-Neem  1 l + 1 l + 20 l / ha Meng aldrie produkte saam in ongeveer 500 l water en dien toe deur besproeiing of trekkerspuit per ha. Indien spuit-was liggies in met besproeiing
Pythium  + en ander wortelpatogene Saadbehandeling Bio-Tricho 40 ml / 10 l Spuit saad terwyl meng tot nat. voeg diatoomaarde by en meng om saad te droog
Snywurm Net na opkoms Bio-Insek
+ Bio-Neem
1 l / ha
+ 500 ml / 100 l
Dien toe op die ry @ 500ml/10m
Bakteriese vlek Week 1 na opkoms Superkop
of  Bio-Impilo
150 g / 100 l
of 1 l / ha
Superkop toediening 150 -200 l/ha. Bio-Impilo @ 1l /ha.  Bio-Impilo kan van week 1 af weekliks gespuit word om plantweerstand te verhoog
Antraknose en roes Bio-Tricho 1 l/ha Spuit blare baie goed nat
Blaarmyner Week 2 Bio-Insek
+ Bio-Neem
1 l / ha
+ 500 ml / 100 l
Herhaal toediening na 5 dae.
Anthracnose  and rust Bio-Impilo 1 l/ha Spuit blare goed nat
Bolwurm Week 3 Bio-Insek
+ Bio-Neem
1 l / ha
+ 500 ml / 100 l
Begin spuit wanneer opmerk.
Rooispinnekop Deeglike benatting veral onderkante van blare
Plantluise Deeglike benatting veral onderkante van blare
Antraknose en roes Bio-Tricho 1 l/ha Indien Bio-Tricho gespuit word, laat bespuiting met Bio-Impilo weg
Bolwurm Week 4 Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml / 100 l + 1 l / ha As infestasie nie hoog is, kan enige een van die 3 produkte gebruik word.
Antraknose en roes Bio-Tricho 1l/ha Indien Bio-Tricho gespuit word, laat bespuiting met Bio-Impilo weg
Bolwurm Week 5 Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml + 1.6 kg/ha As infestasie nie hoog is kan enige een van die 3 produkte gebruik word.
Antraknose en roes Bio-Tricho 1 l / ha
American Bolworm Week 6 Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml + 1.6 kg/ha as infestasie nie hoog is kan enige een van die 3 produkte gebruik word.
Antraknose en roes Bio-Tricho 1 l / ha Indien Bio-Impilo gespuit word kan Bio-Tricho weggelaat word
Bolwurm Week 7 Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml / 100 l + 1 l / ha Infestasie nie hoog kan enige van die 3 produkte gebruik word
Antraknose en roes Bio-Tricho 1 l/ha Indien Bio-Impilo gespuit word kan Bio-Tricho weggelaat word
Bolwurm Week 8 Bio-Neem + Bio-Insek 500 ml / 100 l + 1 l / ha As infestasie nie hoog is, kan enige een van die 3 produkte gebruik word.
Antraknose en roes Bio-Tricho 1 l / ha Indien Bio-Impilo gespuit word kan Bio-Tricho weggelaat word


Beans(green)

Keeping a continuous good eye on beans is very important to reduce interventions, in many cases down to one or two.

Peas(green)

Keeping a continuous good eye on beans is very important to reduce interventions, in many cases down to one or two.

Copyright© 2000-2016 Agro-Organics. All rights reserved.

All information of this site is protected by copyright laws, use of this information is at own risk.

Newsletter

Farmer's Support South Africa:

Ornamentals, flowers and lawn: