Crop
SABS – Shop
SANS 1369:2016
Root and tuber vegetables
Carrot
Kenmerkende probleme by geelwortels |
||||
Probleem | Wanneer | Produk | Dosis | Opmerkings |
Aalwurm | Direk voor plant | Bio-Tode en Bio-Insek en Bio-Neem |
1 l/ha 1 l/ha 20 l/ha 40 l Bio-Tode Activator |
Meng in 400L water en spuit met trekkerspuit uit oor 1ha. Werk liggies in en was in met besproeiing. Kan ook deur besproeiing toegedien word |
Pythium | Vanaf opkoms Wanneer voorkom |
Bio-Tricho | 1 l/ha | Dien toe met trekkerspuit of deur besproeiing |
Alternaria | Bio-Build | 1 kg/100 l | Deeglike benatting |
Parsnip
Beetroot
Swede
Turnip
Sweetpotato
Yam
Radish
Horseradish
Chicory
Potato
Kenmerkende probleme by aartappels |
||||
Probleem | Tyd van toediening | Produk | Dosis /100 l | Opmerking |
Aalwurms | Direk voor plant | Bio-Tode + Bio-Insek + Bio-Neem |
1 l + 1 l + 20 l | Indien hoë infestasie dien 20 l Bio-Neem 3-4 weke later toe |
Snywurm | Voor opkoms | Bio-Insek | 1 l/ha | Dien op ry toe indien grond geskiedenis van snywurm het. By hoë infestasie sit Bio-Neem by (500 ml / 100 l) |
Vroeë en laatroes | Na opkoms | Bio-Tricho of Bio-Impilo | 1 l/ha | |
Bladmyner | Bio-Neem | 500 ml | Indien infestasie hoog is dien Bio-Insek @ 1l/ha saam met Bio-neem toe | |
Vroeë en laatroes | vanaf 7-12 dae | Bio-Tricho of Bio-Impilo | 1 l/ha | |
Bladmyner Aartappelmot |
Bio-Insek Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |
Dien weekliks toe | |
Plantluise | Indien voorkom | Bio-Insek Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |