Registration under Act 36 of 1947: L 7039 (additional uses pending)

Organic standard: SANS 1369:2016 Annex C; Table C.1
Substance
Description, Compositional requirements and conditions for use
Sodium bicarbonate
none

Note: EU – regulation does not allow sodium bicarbonate, NOP well.

Bio-Build

Identifikasie
‘n Ligbruin “pap”.
Beskrywing
Bio-Build bestaan uit karbonate en verbindings vir die verbetering van ‘n plant se natuurlike weerstand teen nadelige omgewingstoestande en patogeen interaksies. Dit werk op die meganisme van verkreë sistemiese weerstand wat deur plante ontwikkel word weens die chemiese snellermeganisme van die produk.
Toepassing
Kan gebruik word op alle soorte gewasse soos groente, vrugte, wingerd, blomme en grasse. Produk is baie wyd getoets en beproef. Veral effektief teen witroes, vroeë roes op Tamaties, Alternaria blaarvlek op Spinasie asook Septoria blaarvlek. (Nie gelys as toelaatbaar binne die EU organiese regulasie nie, gelys in die NOP en SANS 1396 (konsep) as toelaatbaar.) Moenie saam met Citro-Cure, Bio-Neem, Xterminator of olies toegedien word nie.
Aktiewe bestanddeel
N-asetiel salisielsuur en bikarbonate. Bio-Build is nie fitotoksies nie, bevorder geïntegreerde plaagbeheer, is bio-afbreekbaar, bevat geen swaar metale en het geen kankerwekkende effekte nie.
Gebruiksaanwysings
Dosis: 1 kg Bio-Build per 100 l water.
Aanwending: Was spuitkan goed uit om alle moontlike spore van gifstowwe te verwyder. Vul kan met helfte van die water (pH 6.0 – 7.3) benodig. Voeg die regte hoeveelheid Bio-Build by en meng. Voeg die res van die water by terwyl aanhoudend geroer word. Spuit plante deeglik nat. Sorg veral dat alle nuwe groei deurgaans bedek bly.

Dien of vroeg oggend of laat middag toe. Moenie spuit as die lugtemperatuur 30°C oorskry of indien die relatiewe lugvogtigheid laer as 30% daal nie.
Veiligheidsmaatreëls
Hou buite bereik van kinders en oningeligte persone. Geen – ‘n baie omgewingsvriendelike produk.

PESTICIDE INFORMATION PROFILE

Active(s):    Sodiumbicarbonate (CAS 144-55-8) 80.00 %
Salicylic acid (CAS 69-72-7) 0.01 %

Toxicity:      PAN Bad Actor Chemical: No
Health risks human:   Acute: Slight. – Both sodium-bicarbonate and salicylic acid are found in every household as baking soda and disprin. Inhalation: cough, sore throat. Skin: allergy. Ingestion: vomiting. Chronic: Effects central nervous system. Long term contact with skin can cause dermatitis. Carcinogen: No such findings. Cholinesterase inhibitor: No data available

Environmental Impact: General: Do not use as fertiliser due to sodium content. Bees: No Fish: No Groundwater: No

Minimal Risk Levels (MRLs)
Expected residue concentration per applied cm2: < 0.04 μg / cm2
Withholding period on crop peeled to be eaten: 0 days
Withholding period on crop eaten as harvested: 0 days
MRLs by Codex Alimentarius : Compounds not expected to have adverse effects on humans and environment.

General Notes:
Although baking powder is sometimes used as remedy for heart-burn and salicylic acid as pain relief medication, Bio-Build MUST at all times be treated and handled as a pesticide.

Whilst all care is taken in compiling information, Agro-Organics (Pty) Ltd or any of its staff can not guarantee that the information is absolute.  Research is ongoing and any contradiction can relate to results not yet known to us.  Please feel free to communicate your concerns with us and thereby creating a safer environment for all.

Copyright© 2000-2016 Agro-Organics. All rights reserved.

All information of this site is protected by copyright laws, use of this information is at own risk.

Newsletter

Farmer's Support South Africa:

Ornamentals, flowers and lawns: