Crop
SABS – Shop
SANS 1369:2016
Pome fruit
You will have unique challenges that need special attention.
Please use the “Consultation please” link for Dr. Ferreira to assist.
| Kenmerkende probleme by sagte vrugte | ||||
| Probleem | Wanneer / Inspeksie / Aksie | Produk | Dosis | Opmerkings |
| Fusikladium | Winter | Bio-Tricho | 1 l / ha | Vol oppervlakte + 12 mm reen/besproeing |
| Dopluis Witluis |
Augustus begin September | Bio-Insek + Xterminator (Dopluis) of Bio-Neem plus benatter: Bio-Wash |
1 l / ha + 500 ml / 100 l 1 l Bio-Wash |
Spuit baie goed nat. |
| Fusikladium | Vroeë groenpuntstadium | Bio-Cop | 200 g / 100 l | |
| Kodlingmot Dopluis Witluis |
Bio-Insek + Xterminator (Dopluis) of Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |
Hang kodlingmot lokvalle op. Spuit indien 2 motte per lokval gevang word. | |
| Fusikladium Meeldou | Weekliks tot op 30% blom | Bio-Tricho | 1 l / ha | Indien voorkom maak spuitintervalle korter en wissel af met Bio-Impilo ( 1 l / ha). By hoee infestasie voeg Bio-Cop by die mengsel (200 g / 100 l) |
| Blaaspootjie Bolwurm Antesia |
Bio-Insek + Xterminator (Dopluis) of Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |
Plaas blou lokvalle vir monitor van blaaspootjies | |
| Fusikladium Meeldou | Volblom | Bio-Impilo | 1 l / ha | |
| Blaaspootjie Bolwurm Antesia Kodlingmot |
Bio-Insek + Xterminator (Dopluis) of Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |
||
| Fusikladium Meeldou | (75% blomblaarval) | Bio-Impilo | 1 l / ha | By hoee infestasie voegby Bio-Cop . Onthou om Bio-Tricho met Bio-Impilo af te wissel. |
| Blaaspootjie Bolwurm Snuitkewer Kodlingmot |
Bio-Insek + Xterminator (Dopluis) of Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |
||
| Fusikladium Meeldou | Weekliks | Bio-Impilo | 1 l / ha | By hoee infestasie voegby Bio-Cop . Onthou om Bio-Tricho met Bio-Impilo af te wissel. |
| Blaaspootjie Bolwurm Kodlingmot Vrugtevlieg Tweekolmyt Rooispinnekop |
Bio-Insek + Xterminator (Dopluis) of Bio-Neem |
1 l / ha + 500 ml / 100 l |
||
| Snuitkewer Appelbloedluis |
met geskiedenis | Bio-Insek | 1 l / ha | 10 dae voor verwagte uitval. Vol oppervlakte + 12 mm reen/besproeing |
| Bitterpit | met geskiedenis | Bio-Impilo met ‘of Guano, Vis emulsie, Vis hydrolisaat |
1 l / ha + produk aanbeveling |
vanaf 75% blomblaarval weekliks vir 5 weke |
| Houtverrotting | Tydens snoei | Bio-Tricho Pruning | 40 ml / 10 l | daagliks na snoei sessie of boom vir boom na snoei |